Moonlight Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg 302, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moonlight Studio is 'n ruim suite in die luukse area van Chelsea Conservancy. Dit het 'n skouspelagtige uitsig vanaf die balkon en die eenheid bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe vir voorafgekookte maaltye.
Kom ontsnap van die gedruis van die stad en verken die wêreld op hierdie heuwel met vars lug, die reuk van die see, die natuurklanke en 'n verfrissende briesie. Hierdie versteekte juweel bied kwaliteittyd in 'n ware paradys.
Moonlight Studio is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, dompelkoffiepot, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die hoofslaapkamer het 'n TV met Netflix. Elke slaapkamer lei na 'n balkon met buitesitplek wat 'n uitsig oor die inheemse plantegroei bied. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
'n Strykyster en strykplank kan op versoek voorsien word.
Daar is 'n kragopwekker wat krag aan die eiendom verskaf tydens beurtkrag tot 22:00 snags. Daar is ook 'n LED-lig in die Moonlight Studio.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Old Seaview-weg 302, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Chelsea Bewarea Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg 302, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18