3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mopanie’s Rus is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir oornagverblyf, sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder 16 jaar en het ook lugversorging. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank waarop 'n kind ook kan slaap. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en stroomdienste. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Veilige parkeerplek op die perseel, voor die eenheid word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alida / Darrell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Mopanie's Rus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang