Morakane Safari Lodge
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2023 tot 14 Des 2023.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morakane Safari Lodge is naby Vryburg in Noordwes geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende Dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers, wild-fotograwe, voëlkykers en nog meer.
Verblyf word in 6 luukse kamers en 3 selfsorgeenhede. Die luukse kamers het lugversorging, koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Elke kamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kroegie. Gaste het ook 'n uitsig oor die diere se voerplek - hulle word gereeld hier gewaar.
Die selfsorgeenhede beskik elkeen oor 1 of 2 slaapkamers en het slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Lieflike braaigeriewe is beskikbaar waar gaste 'n maaltyd saam kan voorberei.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R34, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Morakane Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom