- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Plot 49, Thabazimbi, 0387, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Moretlwa Guesthouse is op 'n erf in privaat besit in die Thabazimbi-streek geleë. Dit is aanbieding vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike plaas-styl akkommodasie, weg van die gewoel van die stadslewe.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die eerste eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, saam met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, TV en ketel in.
Die tweede eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging en ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, TV en ketel.
Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel, en daar is verskeie wildspesies wat op die perseel besigtig kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plot 49, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Gaste dink Moretlwa Guesthouse het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 49, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang