0 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 0 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Straatskerk Street, Morgansvlei Country Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Morgansvlei Country Estate is 3 km buite die historiese dorp Tulbagh geleë en spog met pragtige uitsigte op die Obikwa- en Witzenberg-berge. Dis die ideale stylvolle en romantiese toevlugsoord vir oornag of trou-verblyf.
Akkommodasie word in 5 smaakvol gemeubileerde kamers met lekker kaggels gebied. Vars wit linne en handdoeke word voorsien en gaste het toegang tot 'n selfsorgkombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan lekker in Morgansvlei se swembad swem in die somer, saam 'n maaltyd in die buitebraai-area voorberei en die geselskap van vriende en familie geniet terwyl hulle die ongelooflike natuurskoon inneem.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Straatskerk Street, Morgansvlei Country Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Morgansvlei Country Estate het ’n uitstekende ligging
Straatskerk Street, Morgansvlei Country Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 0 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang