Morgenbos Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Norman D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Definitely had a lovely stay and will be back in the new year. Excellent accommodation and such a friendly and helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyzanne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hierdie blyplek het alles en nog meer aangebied. Baie gerieflik en ingerig! Hierdie blyplek het alles en nog meer aangebied, veral in 'n area wat so warm kan word. Ons het toegang tot 'n swembad gehad en dit elke liewe middag benut. Die pragtige tuine wat jou omring, maak die prentjie net nog meer aanloklik. Alles was gerieflik en ingerig. En die gasvrou/heer was verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Fabulous. We had a quiet night's rest in a well-kept room in a beautiful location. Fabulous. We had a quiet night's rest in a well-kept room in a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letisha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die kuiertjie was fantasties. Die eienaars is vriendelik en gaaf. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Ligging is baie sentraal. Kamer is gerieflik en stylvol. Ek het my verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Gemak op sy beste. My go-to plek, beveel dit oor en oor aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomahlubi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Wonderful. It is like home away from home, and the people are very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Het baie lekker gebly. Skoon, ruim en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal graag weer hier wil bly. Baie dankie! Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste gastehuis, met die vriendelikste gasheer wat ons met ope arms verwelkom het. Ons het baie lekker gebly, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42A Bult street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ab42758a59145360acd853afa174c58290d8488b613f1f3a8078e770c8933f230da1d5b00846fa637f95bdb9cc7c95a858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 42A Bult street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45267256815 21.252480832084
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang