LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Morgenzon B&B | LekkeSlaap
+29

Morgenzon B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderlaan 15, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Morgenzon B&B is in Kloof in Durban geleë en is 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers, trougaste, rampartye, troupaartjies en diegene wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek.

Ons bied verblyf in 4 koning-kamers, met slaapplek vir 3 gaste in elk. Elkeen van die luukse kamers is ingerig met koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n privaat TV met DStv en 'n DVD-speler.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, braai-area en veilige parkeerplek in.

Morgenzon B&B is nie ver van die gewilde sakedistrikte af nie en word omring deur talle restaurante en winkels. Omdat ons op 'n gholfbaan geleë is, is Morgezon B&B vinnig op pad om een van die gewildste oorblyplekke in die area te word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Morgenzon B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Alexanderlaan 15, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Morgenzon B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderlaan 15, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN77dGjA1GRdDMoyrQOfIyjL5XNsstSq7DV21DZVrG7xuRnDuC1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 15 Alexander Avenue Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.800788306825 30.822577784061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!