LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Morgenzon Trout Farm | LekkeSlaap
+39

Morgenzon Trout Farm

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Morgenzon Trout Farm
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mari T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari T
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, goed geleë, naby dorp.

Huis kort aandag, linne moet vervang word. Van die beddens en matrasse in slegte toestand. Geen forel in die damme. Lekker kuier huis , mooi plaas. Sal weer besoek. Rachel is fantasties.

Bennedy V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennedy V
Gesin met klein kinders

Wow.

Absolutely beautiful! This would be my dream home if I stayed in Dullstroom. Fireplaces in almost every room. Amazing host. Just perfect.

Morgenzon Trout Farm's terugvoer

Thank you for such a nice review, you are welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Steven L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

Very relaxing.

Great stay for a large group. Can probably use a little revamp, but otherwise very comfortable.

Cleone D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleone D

Heerlik.

Ideaal vir groot groepe. Lekker rustige omgewing, skoon en netjies. Sal weer daar oorbly.

Morgenzon Trout Farm's terugvoer

Thank you for your review and for coming, welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Elma J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma J

Ongelooflike gesinsnaweek op Morgenzon gehad!

Ons het verblyf gesoek om ons hele gesin, aanhangsels en kleinkinders onder een dak te akkommodeer vir 'n gesinsnaweek voordat ons oudste seun met sy gesin verhuis Texas toe. Morgenzon het ons stoutste verwagtings oortref! Die huis kon al tien van ons akkommodeer in pragtige kamers wat toegerus is met elektriese komberse, donsduvets en kussings en selfs kaggels in meeste van die kamers. Die ruim, gesellige leefarea met 'n pragtige uitsig oor die prentjieboek mooi heuwels en damme was presies wat ons in gedagte gehad het. Rachel was 'n voortreflike gasvrou wat ons omtrent bederf het! Die kleingoed het boonop hope pret gehad om die omgewing te verken. Vroegaand as die koelerigheid ons bekruip, was die kaggels aangesteek. Die plaas huisves 'n groot verskeidenheid voëls. Die Piet-my-vrou se aanhoudende roep en die Paradysvlieëvangertjjie se dartelende heen-en-weer vlieg om kos aan te dra na die nessie 'n paar treë van die stoep af, het ons laat terugverlang Bosveld toe! Ons sal vir seker weer op Morgenzon gaan kuier, maar volgende keer gaan ons langer bly!

Morgenzon Trout Farm's terugvoer

Thank you so much for coming and for such a nice review. You are welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Michelle M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met vriende

Lushof verblyf langs die waters!

Die natuurskoon is pragtig. Dit voel asof mens weggesteek is van die besige wêreld. Genoeg damme om vis te vang, die wind wat deur die enorme bome waai, voëllewe en paddas laat mens onmiddellik ontspan. Lieflike huis, lekker koel as dit warm is buite. Daar is voorsiening gemaak as die weer koud is ─ kaggels, warmkomberse, heerlike beddens en sagte beddegoed, genoeg spasie vir kuier buite en binne. Mal oor die pizza-oond en Rachel help graag met al haar pizza-maak ervaring. Sal enige tyd weer gaan!

Morgenzon Trout Farm's terugvoer

Good day Michelle,

Thank you for coming and for such a nice review, welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Charlotte V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Perfekte plek om af te skakel en net te ontspan.

Sien sterre.

Jorina L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Weereens 'n wonderlike naweek by Morgenzon. Rachel en Benjamin het gesorg vir gerief, 'n skoon en warm huis. Niks was vir hulle te veel moeite nie. Sal verseker weer gaan kuier.

Steven L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L
Saam met vriende

Great all round experience.

Wonderful house, beautiful surroundings, friendly and helpful staff and great fishing. Please add signage on the gates to avoid getting lost.

Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Morgenzon Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo3X6ttfxitc2Yh3VN6VcKBkISozFJIMR1lq3TQXn8OePc7mL2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 Kruisfontein Road Morgenzon Farm 1110 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.401214 30.160628
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!