Morsfontein Farmhouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morsfontein-plaas, 11 km vanaf Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Morsfontein Farmhouse is 'n ruim plaashuis op 'n skaapplaas naby die R56-pad net 11 km vanaf Steynsburg. Dit kan die ideale opsie vir 'n groep wees wat van die stadsgedruis wil ontsnap.
Hierdie plaashuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Gaste in die ander 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n Agastoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel.
Daar is 'n kuier-area met 'n veerpyltjiebord en 'n ingeboude braai. Die stoep het sitplek en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Morsfontein Farmhouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Jaar gelys 10
Ligging
- Morsfontein-plaas, 11 km vanaf Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morsfontein-plaas, 11 km vanaf Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom