Paternoster Akkommodasie by Moschel | LekkeSlaap
+9

Moschel

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustinestraat 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moschel is 'n ruim semi-losstaande vakansiehuis teen die see met lieflike uitsigte net 20 van die strand af. Let asb. op: Dit is 'n openbare strand so dit kan besig en raserig raak gedurende die vakansie.

Die huis het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers. Daar is 2 dubbelslaapkamers in die hoofhuis. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet, en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Daar is ook 'n aparte woonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Mochel bestaan uit 'n oopplan-kombuis, woonkamer en eetarea. Eersgenoemde is toegerus met 'n yskas, elektriese stoof, mikrogolf, wasmasjien, en koffie- en teemaakgeriewe. die woonkamer het 'n TV met volledige DStv en 'n binnebraai.

Die woonkamer maak oop op 'n onderdak-patio met 'n braaiplek. Die voor- en agtererf is omhein so gaste kan hul troeteldiere saambring. Veilige parkeerplek vir 2 motors is beskikbaar op die perseel.

Paternoster is 'n klein vissersdorpie aan Suid-Afrika se Weskus. Dié dorpie bied 'n unieke kulturele ervaring.

Slaapplek

’n Bespreking by Moschel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Moschel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • St Augustinestraat 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moschel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustinestraat 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZWU4MDUyLTI0ODEtNDhmYy1iNjIyLTg1M2YxNTAxNGU1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 24 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808375491274 17.892437084656
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za