Moshate Lodge Zebula Holiday Home
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 69, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed & Spa, Zebula, 2188, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Moshate Lodge Zebula Holiday Home bied luukse selfsorgverblyf op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.
Die vakansiehuis beskik oor 'n paar verdiepings, 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en oopplan-leefareas. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Daar is 'n kuierarea op die boonste verdieping met 'n pool-tafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en sluit 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in.
Die tweede leefarea lei na 'n dek met 'n plonspoel, ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die boma. Gratis WiFi is by die lodge beskikbaar.
Daar is 'n kragomsetter wat met batterye werk en dit sal die TV en 'n paar ligte aanhou indien die krag afgaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 195
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lodge 69, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed & Spa, Zebula, 2188, Limpopo
- Gaste dink Moshate Lodge Zebula Holiday Home het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 69, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed & Spa, Zebula, 2188, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom