- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mossienes Kwekery bied verblyf op die oewer van die Olifantsrivier in die Loskopvallei tussen Groblersdal en Middelburg.
Gaste het 'n keuse tussen die chalets met slaapplek vir 4 of die rondawel met slaapplek vir 9. Die eenhede het óf dubbelbeddens óf koningingrootte-beddens en 2 driekwartbeddens. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer.
Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid lei na 'n dek wat braaigeriewe het.
Gaste kan die Mossienes Kwekery koffiewinkel, kwekery en kuriowinkel besoek. Groblersdal is 33 km ver en Middelburg is 54 km vanaf die instansie vir gaste wat die area wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jaques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
- Gaste dink Mossienes Kwekery het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang