Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motsomi Lodge & Tent Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wanta and Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Motsomi Lodge & Tent Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Thomas K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

No TV. Water and swimming pool was not working.

I think the tents are better and they must allow game drives.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzie P
Saam met vriende

Pleasantly calm, relaxing in the nature.

Staff very helpful, we had the whole lodge to ourselves, big kitchen, lovely braai area, tables were set for dinner which was so special, all our rooms and kitchen were cleaned every morning, lovely stay. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zénith W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zénith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were the only people at the Tent Camp, so it was peaceful and very accommodating. The staff was very friendly and helpful when needed.

Directions sent to me were very confusing, we ended up driving to Lephalale first and then another 1:30 min to where Google Maps was saying, but it still took us to the wrong farm gate. We found it on our own driving up the road. Clearer directions need to be given, please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etheline B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Etheline B
Saam met vriende

Uitdagend maar lekker.

Voorsiening van funksie se aandete was uit die boeke - heerlike kos! Wanta het baie moeite gedoen en ons het die volgende dag ook nog gesmul! Funksie-area en kombuis by tentkamp is 'n heerlike kuierplek vir groot groepe - lekker privaat en was altyd baie netjies skoon en tafels elke oggend en aand baie mooi gedek! Hulp in die kombuis en kamp is baie fluks teen ekstra fooitjie. Al die kamers (van al die eenhede), was altyd baie mooi skoon en smaakvol versorg met pragtige moderne beddegoed en handdoeke ens. Familie oonstel het geen lugverkoeling nie - word ook so geadverteer - maar het ongelukkig 'n asbesdak met geen plafon nie. Dit voel soos 'n kookoond daar binne. Die hout word geadverteer 'n krat hout elke dag, maar is nie altyd genoeg nie. Die hek by die hoofingang moet met die hand oopgeskuif word (nie 'n probleem nie), maar die hek is baie swaar en oud (hak vas), dus word dit oopgelos en beteken dat enige persoon van buite af (asook kriminele) kan inkom en in die areas inbeweeg. Dit het nie gebeur nie, maar was 'n groot bekommernis terwyl ons daar was. Wanta is 'n flukse gasvrou en hardloop heeltyd rond om haar gaste tevrede te hou. Sy probeer haar bes om by alles uit te kom, maar ernstige instandhouding nodig. Tentkamp en familiekamer, asook kothuise by die swembad se toilette en storte het nie almal gewerk nie - waterpype wat breek en konstante probleme met waterdruk en toilette wat nie spoel nie. Stortkoppe wat verkalk is en van die geisers ook stukkend. Ons het lekker gekuier, dis 'n pragtige plek vir groot groepe, net jammer ons moes baklei oor waterprobleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig gewees.

Dankie, lekker gebly by Motsomi Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien F

Baie rustig.

Ons het baie lekker en rustig gekuier. Perfekte plek indien jy wil rus en stilte geniet. Baie vriendelike ontvangs en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisanne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Had a lovely time, will for sure visit again!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite tranquil, peaceful, relaxing.

For the people who love outdoors, nature, this is what you need. Loved the time spent there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect Bushveld experience.

If you're looking for peace, tranquility and isolation, Motsomi is a perfect place to escape from the rat race. The camp and tents are well appointed, and the staff keeps everything neat and clean. Wanta was a perfect hostess, and went out of her way to help us. A big thank you Wanta and Hennie for sharing their bit of heaven with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisanne H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Had a wonderful time and will definitely visit again!

Was a lovely setting. Quiet and peaceful with personal attention by the owner which makes all the difference!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Gesin met klein kinders

Rustig en mooi.

Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet en lekker gerus in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Motsomi Lodge & Tent Camp se terugvoer

Dankie Usula, dit was heerlik om julle te akkommodeer. Julle was sulke rustige gaste wat hulself absoluut geniet het. Ons sal jul graag weer wil sien.

Groete,
Motsomi Lodge

Motsomi Lodge & Tent Camp
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie C
Gesin met tieners

Die verblyf en alles wat net een woord: awesome.

Ons as familie het 'n wonderlike naweek gehad. Die verblyf asook die diens was uit die boonste rakke. Ek beveel Motsomi Lodge aan vir enige iemand wat net 'n rustige tyd in die bosveld wil geniet. Die eienaars laat jou tuis voel en die diens is fantasties. Sal definitief weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster bosgenot.

Sal beslis weer gaan kuier, die gasvryheid en honde was ewe fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Dit was heerlik.

Ons het wonderlik gekuier. Dit is rustig en stil en daar is alles wat jou hart begeer om lekker te kan kuier. Madelein en ons gasheer en gasvrou was vriendelik en het moeite gedoen om ons gesellig te laat kuier. Daar is net 1 ding wat onthou moet word en dit is dat Thabazimbi regtig gepla word met kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is beautiful.

My partner and I really enjoyed ourselves. The place is beautiful. But we couldn't locate the area on GPS.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre

Dit was 'n onvergeetlike naweek in die mooiste, moderne verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Motsomi Lodge & Tent Camp se terugvoer

Dankie Susan, dit beteken vir ons so baie. Ons gaste is vir ons,ons eerste prioriteit. En vir julle - baie dankie.

Motsomi Lodge & Tent Camp
Johan S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Oortref verwagtinge!

Wanta was baie gasvry en die gehalte van fasiliteite is baie hoog. My dogters het die naweek baie geniet. Volgende keer gebruik ons die tentkampe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Motsomi Lodge & Tent Camp se terugvoer

Baie dankie Johan, dit was baie aangenaam om jul te ontmoet. Dit is altyd vir ons 'n groot plesier om ons gaste te bederf.

Motsomi Lodge & Tent Camp
Zelna L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie duur vir wat dit bied.

Ons het grootliks verblyf gesoek vir een nag omrede ons vir 'n troue daar was die Saterdagmiddag en 'n Doop die volgende oggend. Die volgende oggend toe ons wou stort en klaarmaak vir die kerkdiens was daar geen water in die krane nie. As ons die koue kraan oopdraai het slegs 'n straaltjie warm water uitgekom. Moet sê, die eienaars het hul bes probeer om die probleem reg te stel. Volgens hulle was daar 'n kragonderbreking deur die loop van die aand wat die waterpompe buite werking gestel het. Ook sal ons voorstel dat hulle ten minste 'n tafel saam met die yskas-gedeelte sit aangesien dit selfsorg is en jy nêrens plek het om net jou broodjies te smeer nie. Die plekkie is netjies, maar vir die prys per persoon en dit wat die eenheid bied is dit bietjie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Motsomi Lodge & Tent Camp se terugvoer

Zelna, baie dankie vir jul lojaliteit, ons beoog altyd die beste om vir ons kliënte die beste diens te verskaf. Soms gebeur daar iets wat buite ons beheer is, dankie dat jul verstaan. Wat die gerief in die kamers aanbetref, is dit slegs toegerus met yskaste en tee- en koffie-maak geriewe, die groot ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar vir elke gas, of hy net oornag of 'n paar dae oorbly. Dankie, dit was vir ons aangenaam om jul en jul ouers te ontmoet.

Motsomi Lodge & Tent Camp
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Franksvley KQ100, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4YzhkMzAyLTVhMzQtNDAxZi1iODcwLWJhOTI1MGVlOGY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm Franksvley KQ100 R510 Thabazimbi/Lephalale Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.360265587304 27.361127802001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem