Motubane Guest Farm
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R833 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Motubane Guest Farm bied verblyf in 2 pratige selfsorgkothuise, Aloe en Kiepersol, in die Wieg van die Mensdom ongeveer 27 km vanaf Mogale City. Die kothuise is ideaal vir 'n paartjie, vriende of enkelreisigers wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Die kothuise bied slaapplek aan 2 gaste elk en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus met 'n gasbraai op die stoep. Daar is ook 'n boma wat met ander gaste gedeel word.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas en die vallei, en daar is ook 'n eetarea wat perfek is vir 'n romantiese aandete. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die plaas is naby verskeie besienswaardighede soos Maropeng, Greensleeves, Bothongo Rhino and Lion Natuurreservaat en Nirox Sculpture Park. Daar is ook 'n groot verskeidenheid trou-venues in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Drienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
- Gaste dink Motubane Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng