Mount Azimbo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Is jy op soek na akkommodasie in Louis Trichardt?

Mount Azimbo Lodge (gastehuis en B&B) is geleë in Limpopo, 12 km noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy kan in die gastehuis bly of in 'n selfsorgkothuis. Beleef die ongerepte natuur van hierdie pragtige plaas en verlustig jou in die luisterryke uitsig op die berge. Dit is ook 'n voëlkyker se paradys met arende wat oorhoofs sweef. Meer as 200 verskillende voëlspesies kom in hierdie omgewing voor.

Ons gastehuis bied persoonlike aandag en luukse akkommodasie. Daar is toesluitparkeerplek beskikbaar vir jou motor, 'n alarm en 'n elektriese heining. Mount Azimbo Lodge bied ook ideale oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na die Kruger Wildtuin, Zimbabwe en Musina.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mount Azimbo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false