Makhado Akkommodasie by Mount Azimbo Lodge | LekkeSlaap
+20

Mount Azimbo Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Mount Azimbo Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Neal D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neal D
Saam met vriende

Neat, clean and tidy. Meals took some time to prepare though.

Pleasant establishment that is still being built in places. Meals took some time to prepare but were fine. Perhaps needs better signage at entrance as we drove past it in the evening light. Didn't have any self-catering facilities in our room except kettle but the staff assisted us by opening up the kitchen for us to use.

Zelna E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna E
Saam met vriende

Pragtige omgewing.

Dit is 'n pragtige omgewing, baie netjies, ons huisie was net nie toegerus met al die nodige breekware nie, dit was baie onvolledig, hul het egter nadat ons gevra het die nodige aan ons voorsien.

Hentie P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie P

Baie goed, net in aanbou, maar kamers baie goed.

Baie netjiese plek en word aanbeveel.

Mount Azimbo Lodge's terugvoer

Hello Hentie,
Dankie, daarna uitgesien jy terug verwelkom. Die tyd dat jy terugkom hopelik die konstruksie sal klaar wees.

Mount Azimbo Lodge
Colette P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette P

Useful stopover en route to Beit Bridge.

See stars.

Coenraad B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig, jammer van die bouwerk.

Lekker gebly, maar die plek word oorheers deur die bouwerk. Probeer wanneer hulle klaar is.

Francois D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

'n Vriendelike ontvangs, gasvryheid, selfs die voëls se sang soggens en laatmiddag sal ek onthou. Lekker aandete en ontbyt.

Atmosfeer en algemene ervaring baie positief. Dit is pragtig daar en mens kry kwaliteit, waarde vir geld beslis.

Done B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Done B
Besigheidsreis

Puik diens in 'n heerlike rustige omgewing.

Ons was aangenaam verras om so 'n mooi plek op baie kort kennisgewing te kon kry. Die diens was puik en die ontbyt heerlik. Baie dankie.

Erika B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Gesin met tieners

Amazing!

Mount Azimbo Lodge is voorwaar 'n vyfster-lodge. Die personeel is professioneel en vriendelik. Die blyplek is skoon en netjies en voldoende toegerus. Ons het 'n wonderlike tydjie gehad en sal verseker weer daar gaan bly!

Mount Azimbo Lodge's terugvoer

Thank you for the compliment Erica. Hoping to see you soon.
Regards,
Mount Azimbo

Mount Azimbo Lodge
Elizabeth J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J

Gerieflike en aangename oornagfasiliteit op pad na die Krugerwildtuin.

Die lodge is naby die hoofweg en die verkeer (trokke) in die nag was nogal steurend.

William G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die gasvryheid.

Die TV was buite werking by aankoms en die aantal kanale was beperk tot 4 wat nie vir ons aanvaarbaar was nie. Die kamer uitleg was nie baie prakties nie. Daar was ook te min spasie en bêreplek vir ons tasse en ander toerusting. Die eienaar, Mare Kruger, was egter so gaaf om ons vir twee van die 4 dae in 'n groot kothuis met volle DSTv teen geen ekstra koste te huisves. Baie dankie vir hierdie uitstekende diens deur hom. Ambani, die kok, is 'n ongelooflik kok en ons het sy kos baie geniet.

Michelle V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Besigheidsreis

Ontvangs was vriendelik, kamers skoon en baie gerieflik toegerus.

Wat 'n wonderlike ervaring! Die ontvangs wat ons gekry het van Mare was fantasties. Ons het 'n verwelkomingsdrankie gekry en lekker gekuier. Die kamers is wonderlik, skoon en die ligging is baie veiligheid. Die personeel is baie vriendelik en die kok is bobaas. Ek gaan beslis weer daar kuier!

Sanet L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Gesin met tieners

Dit was baie lekker in 'n pragtige area.

Mnr Kruger en Dogter is baie gasvry... ons het baie lekker gebly. Plek is baie netjies en veilig.

Bernard B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard B
Besigheidsreis

Goed.

Baie vriendelike ontvangs, uitstekende kok en aangename verblyf.

Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Middelfontein, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyZGQwNTRjLTI0MDYtNGQzYi1hNjU2LTllNjI4YWExYjNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Farm Middelfontein Louis Trichardt (Makhado) 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.978006771047 29.942280275133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za