Mount Canyon Guest Farm
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31,9 km vanaf die D545, Chamaites, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Canyon Guest Farm is in Keetmanshoop, sowat 12,5 km vanaf Canyon Farm Yard op die C12 op pad na die Visrivier-canyon geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie of 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad. Die plaas spog met 'n ongelooflike landskap en 'n rustige omgewing.
Verblyf is in verskeie eenhede beskikbaar, insluitend eenhede wat vir 'n gesin met kinders geskik is. Elke eenheid het gehaltebeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die verblyf sluit ontbyt en aandete in. Gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik, voetslaan, wildkyk en die asemrowende natuurlandskap inneem.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Abraham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- 31,9 km vanaf die D545, Chamaites, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Mount Canyon Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31,9 km vanaf die D545, Chamaites, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom