+24
Selfsorg in Sederberg

Mount Ceder Blinkberg

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mount Ceder Blinkberg bied selfsorgverblyf met 'n rits aktiwiteite in die Cederberge. Dit is in 'n vallei wat deur ruwe berge omring word. Die verblyf is op die hoofroete deur die Cederbergreeks geleë.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderkamer het enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort op die onderste verdieping. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en lei na 'n dek. Ander geriewe sluit 'n braai-area en houtvuurwarmbad in.

Daar is ook 'n restaurant waar gaste heerlike etes kan bestel. Aandete is 'n driegangmaaltyd en moet 24 uur vooraf bespreek word. Aktiwiteite sluit bergfietsry, kanovaart, voetslaan, voëlkyk en swem in die rivier in. Gaste kan ook stap en swem op die perseel. Die verblyf is binne ryafstand van baie ander Cederberg-besienswaardighede en verskeie 4x4-roetes.

Die Cederberg-streek is net 2 en 'n half uur van Kaapstad af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 230

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 812
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 812
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 812
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c71285e31071ea741480d0be1c0f04d9bd6cb6a5db175efb12c6486d89e023b684a7533ab1dd848e008bae25aabfba301f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 812 per nag, vir 6 mense Mount Ceder Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648487231857 19.408717661377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang