Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Ingwe Country House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsriver 58 B, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Ingwe Country House grens aan die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied en is geleë op die plaas Middelwater in die Elandsriviervallei, omring deur die Winterberge. Spoor al jou verlore kamers op en verken 'n wêreld van groot oop ruimtes en wye horisonne terwyl Moeder Natuur jou betower met haar klanke en kleure.

Hier sal jy 'n inheemse wildernes ontdek wat net aangeraak word deur die oorvloedige wildspesies en die voëls wat rondswerf in die stilte van die hoë berge en die diep valleie. Boesmantekeninge en al die gepaardgaande historiese interessantehede van die ou Aarde se verlede is ook hier te vinde.

Mount Ingewe Country House is 120 km vna Gqeberha (Port Elizabeth) en 35 km vna Patensie af geleë in 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Dit is 'n gemaklike entjie se ry van Jeffreysbaai en die Tsitsikamma Nasional Park af. Word omring deur die natuur in 'n luukse slaapkamer met 'n en-suite badkamer wat ontwerp Moeder Natuur binne te nooi.

Mount Ingwe Country House het drie tipes selfsorg akkommodasie: die "Country House", "Farm House" en die "Ingwe Chalet". Die Country House het 4 knus slaapkamers met en-suite badkamers, die "Farmhouse" het 4 slaapkamers en-suite en ander aparte badkamers, terwyl Ingwe Chalet 'n rustige, intieme toevlugsoord vir paartjie is. Albei akkommodasie-opsies sluit beddegoed en handdoeke, 'n volledig-toegeruste kombuis, badkamer met toilet en stort, waaier, verwarmer, haardroër en braaigeriewe in.

Avontuurlustige paartjies kan met vierwielmotorfietse op die plaas en die omliggende plase gaan rondry. Kies 'n lieflike piekniekmandjie of vra ons om 'n lekker braai te reël Geniet 'n glasie wyn op die stoep en kyk hoe die ribokke, bosbokke en Koedoes op jou drumpel baljaar terwyl die Visarende op en neer swiep.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Mount Ingwe Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 10

Ligging

  • Elandsriver 58 B, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mount Ingwe Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsriver 58 B, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69a6bfc30946d6d90d3986b7a868eb678ea016dc1a899a9e484b7d0f2cfa4f0d89fddb9ed59316e5d8dea4756267012a2032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 58 B Elandsriver Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.627692493283 24.884150664867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem