Rhodes Akkommodasie by Mount Nevin Farm Guesthouse | LekkeSlaap
+42

Mount Nevin Farm Guesthouse

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R396, Mount Nevin Plaas, Rhodes , 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mount Nevin Farm Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n ruim selfsorg-plaashuis wat diep in die berge skuil, sowat 5 km buite die prentjiemooi bergdorpie Rhodes in die Oos-Kaapse Hooglande.

Die bekoorlike, ongekunstelde plaashuis het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Die 1 slaapkamer lei na die ander slaapkamer. In die gesinskamer is daar 'n driekwartbed en 'n stapelbed vir groter groepe. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die gemeenskaplike plaaskombuis is toegerus met 'n houtstoof wat ideaal is vir daardie koue wintermaande, asook 'n gas/elektriese oond. In die sitkamer is daar 'n smeulkoolstoof om gaste warm te hou in die winter en die eetkamer is ideaal vir groot groepe wat saam vakansie hou. Die eetkamer het ook 'n kaggel om die huis warm en knus te hou. Daar is 3 badkamers.

Ontspan buite terwyl jy braai en die lieflike uitsigte geniet. Die huis word daagliks skoongemaak. Die ligging is slegs geskik vir motors met 'n hoë grondvryhoogte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Mount Nevin Farm Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langs die R396, Mount Nevin Plaas, Rhodes , 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mount Nevin Farm Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R396, Mount Nevin Plaas, Rhodes , 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMTlmNzdlLTNmZDEtNGNhYy04NDAwLTY0MmFlMDBhMzFjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Off the R396 Mount Nevin Farm 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 07:00-17:00 10:00 -30.794448560652 28.009879093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za