LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Savannah Game Reserve | LekkeSlaap
+24

Mount Savannah Game Reserve

Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Mount Savannah Game Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
John S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met vriende

An enjoyable weekend spent with family and friends at this jewel of a venue made truly special by the amazing staff.

Having booked all four cottages we arrived to welcome drinks and friendly staff who made us feel immediately welcome. Following a brief introduction to the venue we were shown to our rooms, unpacked our bags and returned to the deck where we enjoyed sun-downers while the fire pit was prepared for us. We supplied our own food and drinks supplemented by side dishes prepared by the staff in the tastefully decorated and equipped dining area. After a sumptuous breakfast the next morning we were taken on a game drive with a difference where our host pointed out fauna, flora, caves and a variety of game. The rest of our stay included lounging at the pools overlooking the beautiful valley and soaking up the tranquility which surrounded us. Our stay ended all to soon but we will most certainly be back.

Willise S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willise S
Saam met vriende

Besonders rus vir die siel.

Kan die plek vir enige een aanbeveel. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Hulle het uitgevind dit was my verjaarsdag en dit spesiaal vir my gemaak. Elke oomblik was waarde vir my geld. Die uitstappie op die wildrit was 'n lekker oggend om te beleef. Die enigste probleem was die hek wat 6 uur gesluit het, verder was dit 'n heerlike naweek met van die vriendelikste mense.

Elsje L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Lekker rustige verblyf gehad. Baie behulpsame personeel. Alles baie netjies en skoon!

Mount Savannah Game Reserve's terugvoer

Geagte Louis,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Mount Savannah.

Mount Savannah Game Reserve
Gabisile S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabisile S
Saam met vriende

We had a great time.

Mariki and her husband are very welcoming and she is one hell of a cook. I miss her cooking.

Mount Savannah Game Reserve's terugvoer

Dear Gabisile,
Thank you for the lovely review and glad you like my cooking.
We look forward to welcoming you back soon!
Regards,
Joepie & Marietjie

Mount Savannah Game Reserve
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 54, Danielspruit-plaas No. 518, Wieg van die Mensdom, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NTczZDA5LTFjNDQtNDE1ZS04YzU3LTkyN2M2ZjI4Yjk5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Plot 54, Farm Danielspruit No. 518 Cradle of Human Kind 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.99423967936 27.717645550651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!