- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Charcoal Guest House bied verblyf op ’n kleinhoewe in Lady Grey, Oos-Kaap. Dié gastehuis is naby verskeie voetslaanroetes, 4x4-roetes en ander besienswaardighede.
Die verblyf word in 5 eenhede gebied. Kamer 1 het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en ’n kombuis-area wat met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Kamer 2 het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en ’n kombuis-area wat met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Die Steenhuis het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met stort, toilet en ’n wasbak. Die kombuis-area is met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Rondawel 1 het ’n enkelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die kombuis-area is met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Kamer 5 het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en ’n kombuis-area wat met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike tuin-uitsig.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annamie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Mountain Charcoal Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom