Mountain Hide @ Bronberg Conservancy
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Hide @ Bronberg Conservancy is 'n privaat vakansie-chalet in Bronberg Bewaria, sowat 11 km buite Tierpoort. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat uit die besige stad wil ontsnap.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n buitestort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Verder het die eenheid 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste.
Die skuifdeur lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die bosveld, sitplek en 'n gasbraai. Hierdie eenheid maak van sonkrag gebruik en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
- Gaste dink Mountain Hide @ Bronberg Conservancy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng