Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

TAMARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Mountain Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deon O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not the first time we stayed and definitely not the last.

Very nice spot to be part of nature. Beautiful dam. All the basics one needs are available. Nice stopover from Gauteng to KZN.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan, rus, stilte, groot genot.

Baie lekker huis langs die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte wegbreek.

Ons kon nie vir meer gevra het nie. Dit is die mooiste omgewing en perfek vir enige iemand wat wil wegbreek vanaf die stad. Die huisie was perfek en die bederfies nog meer. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K
Enkelreisiger

Perfect.

Best getaway. Everything simply perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, what an amazing place.

Very nice next to the dam and mountain lots of birds go hiking just the place to unwind just you and nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en pragtig.

Wow, wow, ons het 'n wonderlike naweek geniet. Die huisie is ingerig met alles wat jy nodig het, die uitsig is amazing. Dit is 'n pragtige plaas. Die stilte en rustigheid is net wat ons nodig gehad het, wens ons kon langer bly. George en Tamara het ons baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik gestap en die natuur geniet. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker en rustig. Daar was geen probleme.

Ons is baie goed ontvang en het net die beste tyd gehad. Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek was daar. Dit was ongelooflik lekker en my man het baie bass gevang. Ons beoog om so binne die volgende maand weer soontoe te gaan. Baie dankie aan Mountain Rest, julle verdien elke ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met tieners

Ongelooflike plekkie.

Mountain Rest is 'n stukkie hemel op aarde, die wilde perde wat kom inloer het, die ure se visvang by die dam, voorwaar lekker uitgerus. Die stukkie grondpad na Mountain Rest mag 'n uitdaging wees vir gewone motorvoertuie as dit gereën het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic getaway.

Fantastic venue for those seeking to get out of the city. Facilities had been great with lots of outdoor activities. Hosts had been very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en veilig.

Heerlik gekuier, natuurskoon is onverbeterlik, kaggel in kamer heerlik met die koel weer. Gestap en die omgewing geniet. Sal beslis weer kom kuier. Alles wat nodig is, was in die huisie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike 2 dae weg in die pragtige plek.

Lekker gewem in die dam. Daar was ook 'n kanoe wat hulle verskaf het. Eienaars vriendelik en gesels saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Gesin met klein kinders

Versteekte skat.

Hierdie is die oulikste plekkie waar ek al in 'n lang tyd was. Mens mis nie eers die feit dat daar nie krag is nie. Die eenheid is baie goed uitgerus met elke liewe ding wat mens sal nodig hê. Daar is selfs bordspeletjies en boeke om jou gesin nog soos in die ou dae besig te hou. Ons het ook lekker visgevang! Baie dankie vir die lekker kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Back to nature and restful.

Enjoyed stay in peaceful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Gesin met tieners

Asemrowend mooi. Baie stil en rustig.

As jy wil wegbreek van die stad se geraas en gewoel is hierdie vir seker die plek om dit te doen. Dit het 'n pragtige uitsig en is baie stil en rustig. Sal vir seker weer daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Rest se terugvoer

Ben, baie dankie.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Kom maak gerus weer 'n draai wanneer alles weer groen is en die visse gretig is om te byt.

Mountain Rest
Anmarie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek.

Vriendelike gasvrou. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Rest se terugvoer

Anmarie, baie dankie vir die kompliment. Met die pragtige omgewing kan 'n mens nie ander wees as vriendelik en dankbaar nie. Ek hoop om julle gou weer te sien. Dit is nog mooier gedurende die somer.

Mountain Rest
Aldo F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om weg te kom van die besige lewe.

Baie dankie vir die heerlike naweek by julle. Die plek is perfek om te ontsnap van die besige stadslewe. Baie skoon en netjies en die kaggel skep presies die regte atmosfeer op koue wintersaande. Die uitsig is pragtig en ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Rest se terugvoer

Beste Aldo,

Baie dankie vir jul terugvoer.

Hierdie plekke is 'n droom war waar geword het en dit is ons plesier en strewe om dit met mense te kan deel wat die rustigheid en natuur net so baie soos ons geniet .

Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Mountain Rest

Mountain Rest
Jan A.c. V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A.c. V
Gesin met klein kinders

Fantasties lekker gekuier.

Dit was 'n wonderlike ervaring, lekker privaat en baie veilig. Geen hindernisse en dinge wat jou pla nie. Heerlik sonder 'n TV. Stilte was iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Rest se terugvoer

Baie dankie Jan,
.

Mountain Rest
Pieter S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met vriende

Asemrowend.

Wow! Wat 'n besonderse plek. Baie skoon en netjies. Die natuur klop binne in my hart as ek dit so kan beskryf .Baie baie dankie, sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie dankie, Tamara.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Rest se terugvoer

Pieter,
Baie dankie vir die fantastiese resensie, sien uit daarna om jou beter te leer ken wanneer jy weer kom kuier.

Mountain Rest
Rolien W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegkom van alles, baie privaat en lieflike omgewing, lekker gestap.

Klein en knus, maar vir 'n naweek is dit perfek, heerlike kaggel vir koue wintersdae, groot dam vir visvang en kano en lekker plek vir stap. veilige en rustig. hier gaan jy rêrig kan rus. Geen selfoonsein, maar perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Rest se terugvoer

Rolien, baie dankie vir die mooi resensie oor ons plekkie. Dit maak ons harte warm van vreugde om te weet dat ons gaste die rustigheid en eenvoud van ons plekkie geniet. Ons hoop regtig om vir jull gou weer te sien.

Mountain Rest
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanvale Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d6209293a95be9cb9a2eb19025249f7597dc8ec3fdf0e0c90615ab4d9802d3ee3c570d99a30692714d3487c4c5ff044001a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 Allanvale Farm Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.697384624727 29.653380753109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem