Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Retreat @ Bronberg Conservancy

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is op die perseel verbode.
Braaihout, vuuraanstekers, ys en wors is op die perseel te koop.
Let asb. dat daar ander troeteldiere op die perseel is en dat dit 'n wildsplaas is. Gaste is verantwoordelik vir hul eie diere. Honde en katte moet, wanneer hulle buite die heining is en wanneer daar met hulle in die veld gestap word, leibande aan hê.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M6, Desert Wolf Plaas, 34,6 km vanaf Bronkhorstspruit, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9fb8bfc2cf830c79d92f573b35222432af31077087eb5e65c4b836b4c1aaef7fcd6523a333b6d10d2dc5e02bf52ebecc2ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 M6 Desert Wolf Farm 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.910911951483 28.448115017011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem