+33

Mountain Tide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 625 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain Tide bied gemaklike selfsorgverblyf in Blouberg, Wes-Kaap, met pragtige uitsigte oor Tafelberg. Hierdie woonstel aan die strandfront is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat 'n ontspannende kuswegbreek soek.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi, terwyl 'n eetkamertafel met 4 sitplekke plek bied vir maaltye.

Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buite-eetgeriewe of die gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 625
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 625
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 625
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c3b8d178a957927be0ee5a080d6d9f34a5fb11f9f7284200939ca3cc8041b529307d3d8b355d916f47025d54ae19c267e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 625 per nag (plek vir 4) 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.825137780365 18.479525233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang