Mountain View Apartment
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 Main Road Sea Point, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mountain View Apartment is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad. Hierdie kontemporêre eenheid bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste en is gerieflik naby die strand geleë.
Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n dakdek met panoramiese uitsigte, en beperkte betaalde parkering beskikbaar op aanvraag.
Ligging
- 126 Main Road Sea Point, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Main Road Sea Point, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang