Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
- Let asb. dat gaste 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Reservations met al die nodige inligting sal ontvang.
- Die sleutels moet eers by die besprekingskantoor in sentrale Dullstroom afgehaal word voor gaste kan inklok en moet weer na gaste uitgeklok het daar afgegee word.

- Kansellasie meer as 30 dae voor die inklokdatum: 15% van die tarief word gehef.
- Aanpassings aan besprekings sal nie gekrediteer word nie.
- Administrasiefooie sal gehef word vir aanpassings aan besprekings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onvervalei-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01a78a503ce5fe61280db490b6a6faa20c114b8f5601f363677d019a4f00c9a44693452cc02dd9efcf45401229338820a67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Farm Onvervalei Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350237 30.101803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem