4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Onvervalei, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mountain View is 'n plattelandse plaashuis op 'n privaat plaas sowat 12 km vanaf Dullstroom. Die kothuis is troeteldiervriendelik en die ideale basis vir gaste wat die omgewing wil verken.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas.
Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Die kothuis is omhein en troeteldiere kan lekker buite speel.
Die area wat die dorp omring is bekend vir sy talle strome en pragtige visvangplekke. Daar is ook werkende plase, kunsgalerye en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 271
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Onvervalei, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Mountain View Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Onvervalei, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang