LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Guest House | LekkeSlaap
+42

Mountain View Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Kamer - Koninggrootte-/ 2 enkelbeddens
Breakfast
"Executive"/Wittebrood-suite
Breakfast
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Belasting en Ekstras

- Rook is streng verbode in al die kamers in die huis. Daar is asbakkies buite op die patio's beskikbaar vir dié doel.
- Ons mag 'n kurkfooi van R50 per dag hef indien gaste hul eie alkoholiese drankies saambring.
- Ons voorsien geen selfsorg-geriewe nie (het wel braai fasiliteite).
- Geen kos word in enige van ons slaapkamers toegelaat nie.
- Prys sluit ontbyt in en aand ete kan voorsien word indien ons vroegtydig in kennis gestel word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Alle besprekings is onderhewig aan die kansellasiebeleid met die volgende persentasies van die deposito wat verbeur word indien die bespreking gekanselleer word:
* Indien gaste nie opdaag nie - 100% van die deposito word verbeur;
* Kansellasie van die bespreking 0 - 7 dae voor die inklokdatum - 100% van die deposito sal verbeur word.
* Kansellasie van die bespreking 7 - 14 dae voor die inklokdatum - 100% van die deposito sal verbeur word.
* Kansellasie van die bespreking 14 - 21 dae voor die inklokdatum - 75% van die deposito sal verbeur word.
* Kansellasie van die bespreking 21 - 60 dae voor die inklokdatum - 50% van die deposito sal verbeur word.
* Indien geen deposito betaal is nie, sal die gaste verantwoordelik wees vir die betaling van die kansellasiefooi wat bereken sal word op dieselfde manier as die bogenoemde deposito's wat verbeur word.
* Kansellasie van die bespreking 1 dag na die inklokdatum - 50% van die balans is betaalbaar.
* Kansellasie van die bespreking 2 dae na die inklokdatum - 100% van die balans is betaalbaar.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C55, Verbypad (R602, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOGM4ZTkwLTI0YjMtNDQ4ZS1hMzA0LWFhNmM1OGMxNDFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 C55, By-Pass Road (R602) Glencoe 2930 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.170468 30.181825
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!