Mountain View Guesthouse
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
-
Vanaf
R1 100R935 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain View Guesthouse bied gerieflike verblyf in 2 eenhede op die Kaapse vedblomroete in Vanrhynsdorp.
Die luukse eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang, 'n stoep en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n LED-skerm met 'n aanlyn-mediaspeler. Showmax en gratis WiFi is beskikbaar.
Die Deluxe Garden Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n koffie- en teemaakgeriewe, 'n oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n yskas toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging in.
Binnebraaigeriewe is nie in die Tuin-suite beskikbaar nie, maar draagbare buitebraaigeriewe is beskikbaar op versoek.
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roché Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanrhynsdorp Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10