Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Mountain View Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Phatheka K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phatheka K

Short stay but amazing.

Great location, awesome customer service. The breakfast was amazing too.

Alan F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F

Good overnight stay for our purposes - transit from KNP to Durban.

Very happy - the host and her staff are great.

Chris V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Alles netjies, alles werk, diens goed en vriendelik. Kos goed.

Baie lekker! Alles het voldoen aan my vereistes.

Gayle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle B

Convenient.

Convenient and comfortable for our purpose.

Richmond R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richmond R

Place to book.

All was good, only the issue we had is the light in the bathroom. Even if it was dark, it did not switch on.

Gert B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Goeie rustigheid.

Was baie aangenaam. Bestuurspan het ons versoeke met gewilligheid hanteer.

Anet Susan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anet Susan O

Baie rustig, skoon en pragtige verblyf.

Ja, die gasvrou was gereed om ons te ontvang. Die plek is baie mooi en netjies.

Saryna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saryna V

Goeie oornag akkommodasie.

Goeie oornag akkommodasie tussen die Kruger wildtuin en KZN. Daar is ook 'n restaurant waar uitstekende kos bedien word.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Susan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Convenient, comfortable stay.

Very comfortable overnight stay, easy access from the main road. Very convenient having a restaurant on site and the food was delicious. Breakfast included was also delicious.

Etresia Struwig S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etresia Struwig S

Dit was goed genoeg vir een nag se oorslaap.

Daar was 'n probleem met water by my aankoms, asook veldvure rondom die gebou wat rookbesoedeling veroorsaak het. Die werker was baie hulpvaardig en ek is dankbaar.

Henson F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henson F

Baie lekker.

Baie rustig en baie gemaklik.

Bilal R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bilal R

Stay over.

Good option for a stay over.

H.s S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H.s S

Baie netjies en skoon. Sal regtig aanbeveel.

Was rustig en netjies. Die kos was van topgehalte. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantastic staff, good food, well maintained and clean.

I thoroughly enjoyed my stay and will recommend it to anyone to go there in the future.

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you very much.

Mountain View Lodge
Leon V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Baie netjiese kamers met alles wat jy nodig het. Goeie diens en kos 5 uit 5.

Enigste probleem is geraas van die pad (verkeer) was steurend maar lodge self rustig.

Helena Petronella D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena Petronella D

Kamers is netjies. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Rustige lodge.

Mountain View Lodge is baie netjies. Hulle personeel was behulpsaam en vriendelik. Kos is heerlik en bekostigbaar. Ons het lekker gekuier en dit is regtig 'n baie aangename ervaring. Kamers is skoon met skoon beddegoed en handdoeke. Ons sal definitief weer van hulle gebruikmaak en mense aanbeveel.

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you very much for booking with us. We are pleased to keep our guests happy.

Mountain View Lodge
Sharon C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon C

Clean and comfortable place to stay.

Meals were tasty. It is a good venue as a stopover if you are travelling far.

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you very much, we are pleased to keep our guests happy.

Mountain View Lodge
Lezandi E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezandi E

Baie netjies en skoon.

Baie netjiese en skoon kamers, restaurant het heerlike kos.

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you, we are happy to keep our guests smiling.

Mountain View Lodge
Joe R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe R

Good.

Room was clean and neat. Dinner and breakfast was good.

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you, we are happy to keep our guests smiling.

Mountain View Lodge
Rita P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

Lekker en gerieflik.

Pad met vragmotors raas, matte kort was, ingang links kort werk.

Steve F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steve F

Disappointed with the linen and would prefer fresh milk to powdered milk.

All in all not a bad stay. The staff were very friendly and helpful.

Albert D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert D

Teleurgesteld in diens.

Kos lekker. Wifi het nie gewerk nie. Moes self plan maak om by hek uit te kom. Onvriendelike ontvangs. Geen ontbyt teen bespreekte tyd nie, soos met ontvangs gereël. Moes op eie onkoste ontbyt gaan koop het.

Mountain View Lodge se terugvoer

Sorry Sir,

Your next visit will be a much better experience.

Mountain View Lodge
Karlien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Wow... Dit was so lekker om hier te kon kuier. Die plek was amazing gewees.

Baie baie dankie vir jul gasvryheid, jul vriendelikheid. Dit was net so "home-feeling" en rustig. Die omgewing is pragtig.

Andrew W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

100%.

Cannot fault the stay.

Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Stil en rustig - net wat ons nodig gehad het!

Cathy en haar span se diens is legendaries en hulle passie word in die toegewydheid uitgebeeld! Vir my geld hoef ek nie twee keer te dink om weer hier te kuier/oor te bly nie. Voornemende kuiergaste hoef nie verder te soek of hulle tyd te mors met ander plekke nie - na my mening is dié die plek om te wees.

Danie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Die lodge is baie mooi en goed versorg.

Die ligte wat op motion sensors is pla bietjie deur die nag. Die wifi spoed was baie stadig.

Stafford M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Friendly.

Loved my stay, very friendly and helpful staff.

Eloise B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B

Vriendelik, gerieflik.

Ons het baie lekker gekuier, die mense was so gasvry, die kos was heerlik. Die kamers was netjies en skoon, hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons tegemoed te kom, aangesien ons baie vroeg in die oggende uit is vir die skole rugby in die dorp. Ons sal definitief weer by julle kom kuier.

Mountain View Lodge se terugvoer

Hello
Baie dankie vir die mooi review, dit is altyd net n plesier om mense te help met watookal hulle nodig het.
Hoop om julle weer te sien met die volgende rugby week.
Groete
Mountain View Lodge

Mountain View Lodge
Pieter C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Geselig en netjies.

Ons het daar oorgeslaap vir 'n hokkietoernooi en is vriendelik onthaal. Kos was goed en personeel was baie gasvry.

Rouvaun J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouvaun J

Was slegs slaapplek vir ons doeleindes, maar meer as 100%.

Het meer as voldoen aan ons verwagtinge.

Sören D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Sören D

Very friendly and helpful staff, clean accomodation and good food.

I had problems with my motorcycle and the lady at the front desk was more than helpful, organising contacts to get my bike fixed.

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you for the kind review.
I am always glad to be of help.

Mountain View Lodge
Naledi R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naledi R

Was amazing and peaceful.

I will surely recommend to my friends. Everything is outstanding.

Joseph C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph C

Baie aangenaam, skoon en professioneel. Baie personeel ook Afrikaanssprekend.

Ek was verstom om so 'n pragtige en netjiese oorslaapplek net buite Volksrus te vind, op pad terug huistoe in KZN se rigting vanaf die Krugerwildtuin. Hulle het ook 'n puik restaurant, met 'n romantiese atmosfeer, waar ons heerlike kos van 'n a la carte-spyskaart kon bestel. Heel bo my verwagting teen hierdie prys was 'n heerlike ontbyt ook ingesluit! Ek kan hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel.

Pierre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

‘n Welkome oase in Volksrust.

Ek kan eerlikwaar sê Mounrain View het ons verras. Skoon en netjiese kamers, ‘n vriendelike ontvangs en smaaklike aandete het ons verblyf regtig lekker gemaak. Dit was baie onverwags, en 'n lekker verrassing. Ek sal nie skroom om weer te bly nie.

Douw P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw P

Dit was baie rustig en ontspannend.

Was dit nie vir die webtuiste se soekenjinblaps nie, sou ons nie by Mountain View Lodge gebly het nie. Wou eintlik Wakkerstroom toe vir lang naweek. Is wel dankbaar dit het so uitgewerk want die beskikbare verblyf in Wakkerstroom was skrikwekkend swak en boonop baie duur. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt en aandete kos was smullekker. Behalwe vir plastiese teelepels en geen kluis was die kamer gerieflik en skoon.

Mountain View Lodge se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi resensie. So bly julle het dit geniet hier by ons.
Jammer vir die plastiek lepeltjies in die kamers maar staal lepeltjies raak gewoonlik weg.
Ekt met eienaar gepraat en ons stem dat n kluis n goeie idee is vir die kamers, ons sal werk maak daarvan.
Dankie baie,
Johanci

Mountain View Lodge
Oscar M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar M

Awesome sleeping.

Nice view, and nice place to go and relieve stress. The manager was awesome and friendly.

Louw R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R

Puik diens. Puik restaurant en puik diens!

Jacques en sy personeel se diens wat absoluut puik! Die kos was uiters smaaklik en die spyskaart lok jou om sommer van Johannesburg af gou Volksrus toe te ry vir 'n baie smaaklike aandete, met baie lekker keuses! Ek is verbaas Mountain View Lodge is nie 'n voorkeurvennoot by LekkeSlaap nie! Ons sien julle definitief weer!

Esmarié G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarié G

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Vriendelikheid en lekker gelag. Die kos is uitstekend.

Thana P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana P

Baie akkommoderend. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Restaurant op perseel 'n wenner! Ook baie lekker kos en groot verskeidenheid. Vriendelike personeel. Veilig gevoel.

Patrick H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Friendly efficient staff, well-appointed room, excellent meals in the restaurant.

Because of the proximity to the road, there is some traffic noise but this wouldn't prevent us from visiting again.

Marcel B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B

Great value for money in very clean unit with very friendly service.

I would highly recommend this lodge if passing through Volksrust

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind review, we appreciate it very much.
Very glad you enjoyed your stay.
Till next time
Regards
Mountain View Lodge

Mountain View Lodge
Robyn T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn T

Had a lovely overnight stay.

Rooms are beautiful and clean, and there's plenty of hot water for a shower. The staff are friendly and helpful. A light was even provided in case of loadshedding.

Susan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Definitely worth a visit while in Volksrust.

Beautiful gardens, friendly and helpful staff, clean accommodation and good food.

Kobus M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Vriendelik en baie netjies.

Vriendelik, skoon en netjies.

Theunis F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis F

Baie gemaklik met alles wat mens nodig het.

Baie mooi plek met 'n baie vriendelike ontvangs en mense wat bereid is om volgens jou tye in te pas. Baie goeie restaurant op die perseel.

Magda P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Veilige rustige nag, warm gemaklike bed.

Kan aandag gee aan koffiehoekie in kamers en ontbyt kan meer aandag kry.

Peter L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Huislik met netjiese en skoon geriewe en 'n uitmuntende restaurant.

Die mees vriendelike mense, loop waarlik die ekstra myl. Het 'n heerlike ontbytpakkie ontvang aangesien ek vroegoggend moes vertrek. Sal definitief weer daar oornag.

Andre A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A

Fantasties - waarde vir geld. Vriendelik.

Sien sterre.

Nombulelo N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo N

Excellent service.

The host was very friendly and helpful. 100% cleanliness in the unit. Value for money.

Hardus L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus L

Lekker rustige atmosfeer

Baie dankie aan almal by Mountain View Lodge. Daar heers 'n lekker rustige atmosfeer wat mens in staat stel om te ontspan. Die gasvryheid en vriendelikheid wat ons van die personeel ervaar het was onverbeterlik, en die kos in die restaurant is van hoogstaande kwaliteit.

Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you kindly and it was our pleasure to make your stay enjoyable.

Mountain View Lodge
Magdie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magdie V

Teleurgesteld.

Ons moes vir besigheid reis en ek besef dit was op 'n ongeleë tyd, maar die lodge het nie eers geweet ons het bespreek nie. Weens die area wat nie restaurante ens. het nie, het ons juis hier bespreek vir bed en ontbyt en omdat hulle 'n restaurant het. Gelukkig het ek geskakel voor ons aankoms. Met aankoms moes ons hoor dat die restaurant toe is en dat ontbyt nie bedien word nie as gevolg daarvan. Ons het vir 2 nagte bespreek, maar net 1 nag gebly, want jy kan net by die Wimpy op die dorp eet en die kamer het net 'n ketel en 'n yskas, so jy kan nie self kos maak nie. Die bestuur was darem vriendelik.

Charnel L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel L

Ons oortref met hul hulp en gasvryheid.

Ons wil graag baie dankie se vir almal by Mountain View Lodge, julle hulp nadat ek myself beseer het, julle vriendelikheid en gasvryheid en die kos was uit die boonste rakke. Sien jul weer!

Mountain View Lodge se terugvoer

Beste Charnel,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons kan julle verseker ons gaste kom altyd eerste. Ons wil net die beste aanbied.

Groete,
Jeanette

Mountain View Lodge
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brosdoringstraat 14, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4c9a9b0564f96f5a4b880007211f0fa3f0c7f53cf6217e4b3a14c17cffd5c5d62fb09a440cbd4ed03466d0d5765e97b5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 14 Brosdoring Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.341675534877 29.89085362943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang