Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Lodge Montagu

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Mountain View Lodge Montagu
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Louis V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic, but adequate for the price.

I guess that this establishment was once a bit more well-kept based on the pictures. Things seem a bit dated. It's nothing special, but fine for a quick one-night stay-over. The bar and restaurant that is advertised seem more like an "oh ok, if you really want to make use of it I guess we can accommodate you" kind of setup. I would have liked to try one of their imported beers, but the bar was abandoned with minimal stock and mostly empty fridges, with no indication of how to get service. I could have gone to ask the owner, but they were busy having a "braai" with their friends/family and I did not want to disturb them walking in on their gathering. The breakfast we had included with our stay was "fine", but not of a high standard by any means. A buffet was provided, which consisted of a kitchen plate with a few fruits and small cups of yoghurt placed on it. We could order a "free" omelet or egg breakfast with the "modest" buffet (as it is advertised). We ate, it tasted good, we thanked them and we left. The owners were never directly unprofessional, but my wife and I both got the idea that they were just "riding it out", and if there was once a bit of passion involved in the project, it seems to be missing in action at this point in time. Statements provided on informational booklets, that read: "Don't complain about "xxx", this is Africa after all", speak for itself as to their attitude towards having a go at being the best they can be. Africa has its problems, but business owners using this to "warrant" offering a lower class of service, instead of rising to the occasion and working around the problem, is not contributing anything constructive. No, I don't think I'll ever visit here again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

The 360-degree view from the deck. Comfortable accommodation. Nice breakfast and an especially great shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek, swembad puik.

Baie lekker plek, kort bietjie sterker lig op bedkassies en miskien 'n yskassie in die kamer. Swembad en ontbyt was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leen D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en rustige wegbreekplek met pragtige uitsig.

Pragtig geleë teen die berg, panoramiese uitsigte, veilige parkering, kliëntevriendelike diens. Ons sal graag terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar nie wonderlik nie!

Redes waarom ek dit nie sou aanbeveel nie: Daar is heelwat trappe na die kamers en ons was nie bewus daarvan nie. Belangrik om dit op webtuiste aan te dui, veral as mens baie en swaar bagasie het. Eienaar het met aankoms wel gehelp. Alhoewel kamers ruim, netjies, goed toegerus en smaakvol is, is daar geen privaatheid nie, aangesien al die kamers uitloop op gang na swembad, kroeg en dak. Met slegs skuifdeure was dit onprakties om in die hitte vars lug te geniet sonder om privaatheid prys te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venkatesh S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venkatesh S
Gesin met klein kinders

Real value for money.

Good place to stay. Breakfast was good especially the farm omelette. Just wish there was a common fridge and a microwave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almari O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Almari O
Saam met vriende

Die diens en verblyf was aangenaam.

Die ligging en omgewing is ideaal vir toeriste. Die enigste negatief is die badkamer sonder 'n deur en die huilende wind a.g.v die ligging wat nogal steurend was, maar dit is deel van die natuur en buite eienaars se beheer. Baie vriendelike gasheer en gasvrou en ontvangs was verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tony B
Enkelreisiger

Baie teleurgesteld.

Mountain View adverteer as 'n lodge met lodge tariewe. Dit is egter niks anders as 'n backpackers met 'n en-suite badkamer en oorgrote bed nie. Daar is geen basiese geriewe soos 'n kroegyskas, gebottelde water of TV nie. Die WiFi het bitter swak sein - meestal geen - waarvoor hulle die feit dat hulle in Afrika is blameer. Die gasheer en gasvrou is egter baie vriendelik en verwelkomend en daar is 'n lieflike verhitte swembad en dek met 'n pragtige uitsig, maar aangeboude kamers en gegote yster diere in die tuin maak nie van die plek 'n "lodge" nie. As hulle hul tariewe halveer, kan dit dalk die waarde van die tipe akkommodasie regverdig. Ek blameer myself egter vir die oordeelsfout aangesien ek nie hulle resensies gelees het nie en my besluit geskoei het op die naam en die foto's wat ek gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Lodge Montagu se terugvoer

We do not advertise TV's in the room, nor do we advertise a refrigerator or air-conditioning in the room. What we advertise and what the pictures show on the webpage is what we offer : A spacious room with en-suite bathroom, coffee- and tea-making facilities in the room, an onsite bar with local wines and Belgian beer, an onsite restaurant (open on reservation for guests only), a heated swimming pool, a roof terrace that overlooks the entire town, a peaceful, quiet and save environment.

It is impossible to please everyone, but it is possible to provide the correct information:
Backpackers: property that provides a bed, mostly in a dorm, with communal bathroom and toilet,
B&B: Property that provides guests rooms with breakfast,
Lodge: Same as a B&B but also provides more than just breakfast, i.e. dinners, bar, etc,
Hotel: same as lodge but with a 24 hour open reception.

Mountain View Lodge Montagu
Hella K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hella K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant, modern, quiet, safe.

There is a wonderful view from the top terrace over the city and the mountains. Both landlord and lady are very helpful and friendly. There are many small areas where you can relax, eg in the bar - If you like to drink beer then get there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Robert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek met 'n mooi uitsig van die dorp en valley.

Ek sal dink vir die prys moet daar 'n yskas en lugreeling wees in die kamer. Die "free WiFi" het nie gewerk nie. Die plek het 'n baie mooi uitsig oor die dorp en valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Fantastiese uitsig, stil met 'n heerlike swembad en kuier-area. Baie aangename gasvrou, Maud.

Mountain View Lodge sal ek enige tyd aanbeveel. Die uitsig oor die vallei en die berge vanaf die swembad is onverbeterlik. Daar is 'n uitkykdek vir ontspanning. Daar is ook 'n lekker kuierarea en daar hoef nie die hele tyd in die kamer gesit word nie. Die ontbyt word heerlik voorberei. Kamers is gerieflik met alles wat benodig word. Moenie net een nag oorbly nie. Dis moontlik om 'n paar dae net by MV Lodge te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Aangename mense en lekker rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Riana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het meer verwag.

Ons het lekker gebly, dit was nie 'n vinnige stop nie. Ek skryf die resensie nadat ons al by 2 ander plekke was. Foto's kan bedrieglik wees. Die kamer self was eenvoudig. Ag ek het seker net meer verwag. Die eienaars is baie gaaf. Ons het toe gaan rondry en 'n restaurant met die naam van Kokkemans gekry. Dit het ons aand gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Lodge Montagu se terugvoer

We are sorry to hear you that you did not enjoy your stay. We do however urge you to compare rates if you compare us to other accommodations. We offer our guests what they pay for - a good comfortable bed in a clean room, a clean bathroom with a big hot shower and a buffet and warm breakfast. Our pictures were taken with a cell phone, how can it be more honest?

Mountain View Lodge Montagu
Irma F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Lekker ruim en skoon verblyf. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Wonderlike uitsig oor Montagu!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tobie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld en swak vir prys.

Beddegoed oud. Kamer nie behoorlik skoongemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gasvryheid, wonderlike uitsig en lekker gekuier.

Gasvryheid van eienaars was uitstekend en ons het lekker saam met hulle en ander gaste gekuier oor 'n hele paar Belgiese biere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, vriendelike eienaars, goeie ligging en Belgiese bier.

Vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Skoon akkommodasie en dakstoep met fantastiese 360°-uitsig oor die hele Montagu-vallei. Uitstekende en groot verskeidenheid Belgiese biere beskikbaar, wat baie verfrissend was tydens die hittegolf. Addisionele ventilasie deur die kamers (buiten die skuifdeur voor op die loopvlak) sou baie gehelp het tydens die verskriklike warm Montagu dae en nagte. Dit is stapafstand van die dorpsentrum, maar die terugstap is opdraand. Die swembad langs die dakstoep was baie welkom tydens die hittegolf. Vir privaatheid sou dit goed wees indien die gordyne by die skuifdeur "block-outs" kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla Caris ? - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla Caris ?
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topverblijf in Montagu.

Mooi uitzicht vanaf terras. Vriendelijk en behulpzame eigenaren.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia M

Ons het lekker gebly.

Dit was vir ons baie snaaks dat daar nie 'n badkamerdeur was nie. My seun het teruggekom van 'n staptoer en ons het die volgende dag verder gery na Hartenbos. Hy het maar in sy slaapsak saam met my op die koninggrootte-bed geslaap... ma en seun wou darem nie heeltemal saam in dieselfde bed slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia C

Verblyf was fantasties.

Beste asemrowende uitsig in Montagu,rustig, stil en gasvry. Word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aza M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really had a fantastic time.

The place is just breathtaking. The owners are very friendly and it's a lovely place to get a piece of mind. Would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

LOVED THE STAY

We njoyed this venue very much and the host was on the ball all the time. we realy loved the tour and got to see ots of things that made it even more special thank you so much

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kohlerstraat 33, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjODFjMjYwLTkzYTgtNDNkNC1iMTM4LTNiMzNmOWI1MDY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 33 Kohler Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.783423246231 20.120011568069