Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Safari Lodge

Tentekamp
Luxury Double Corkwood Tent
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per eenheid
Beskrywing

Die Luxury Double Corkwood Tent is 'n kleiner, intiemer kamp wat geskik is vir paartjies. Die kamp het onderdakparkeerplek, 'n privaat dek, eksklusiewe swembad, vuurput en braaigeriewe. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n kombuis-area en 'n luukse badkamer buite om onder die sterre te stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, kookplaat en ketel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Daar is 'n ingang-bewaringsfooi van R150 wat in kontant betaal moet word wanneer gaste die reservaat binnegaan. Die bedrag is onderhewig aan verandering.
- Neem kennis dat die toegangspad na Ndlovumzi 'n 10 km lange grondpad is, wat plek-plek rof kan wees. Die pad is geskik vir die meeste voertuie indien gaste stadig ry, maar dit is makliker met ’n voertuig met goeie grondvryhoogte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leadwood Family Tent
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per eenheid
Beskrywing

Die Leadwood Family Tent is ideaal vir 'n gesin van 4 of 2 paartjies. Dit het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het, 'n groot bank en eetarea, 'n kombuis en 'n groot luukse badkamer met 'n bad, asook 'n buitestort. Hierdie kamp het sy eie dek en 'n swembad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, kookplaat en ketel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Daar is 'n ingang-bewaringsfooi van R150 wat in kontant betaal moet word wanneer gaste die reservaat binnegaan. Die bedrag is onderhewig aan verandering.
- Neem kennis dat die toegangspad na Ndlovumzi 'n 10 km lange grondpad is, wat plek-plek rof kan wees. Die pad is geskik vir die meeste voertuie indien gaste stadig ry, maar dit is makliker met ’n voertuig met goeie grondvryhoogte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1945e17ccbe59242c2d20c776cb4a3f57c1eada061e0595355b3924b2f64ed483d95190ac6f01eefd6addd76afb060ed4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 573 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Ndlovumzi Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.322029957088 30.777367750016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem