Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Villa @ Belvidere Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg D734, Plaas Belvidere, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belvidere Country Estate is sowat 24,6 km vanaf Howick in die Karkloofvallei en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dit is op 'n werkende plaas geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die Karkloofreservaat en die plaas.

Mountain View Villa @ Belvidere Country Estate bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 smaakvol gemeubileerde slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitebad. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en het 'n sentrale eiland met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure lei na die onderdakstoep met gemaklike sitplek, 'n pizza-oond, vuurmaakplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n tuinarea.

Hierdie verblyf word omring deur skilderagtige berguitsigte en is ideaal vir die verken van bergfietsroetes en bied 'n rustige toevlugsoord in die Middellande.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Villa @ Belvidere Country Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 60

Jaar gelys 4

Ligging

  • Distrikweg D734, Plaas Belvidere, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg D734, Plaas Belvidere, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20d85658fad2d29ea1c3937014fe6288414cfb322a603a2506eb2b855078334e58354b34b300b5f479a6437180acc9123415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) District Road D734 Belvidere Farm 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.342734987561 30.310506150126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem