Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountains Mark 141

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Haakdoringweg 1, Sterkrivier, 0630, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 025 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountains Mark 141 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op 'n leefstyllandgoed in Limpopo. Dit is 120 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe geleë en bied 'n uitsig oor 'n Groot 5-wildreservaat wat 22 000 hektaar groot is.

Hierdie villa is geskik vir 6 gaste en het 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het elk 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n waskamer wat 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër het. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n etenstafel met 8 stoele, gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die leef- en kuierarea lei na die stoep en dek waar daar buitemeubels, 'n plonspoel en 'n trap is wat na die braai-area en pizza-oond lei. Die stoep, dek en braai-area spog met 'n uitsig oor die Bosveld en die rivier.

Hierdie villa het 'n aangewese wildbewaarder en 'n wildkykvoertuig. Besienswaardighede in die omgewing sluit Groot 5-wildritte, begeleide wandelings, voëlkyk, stap en sterrekyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountains Mark 141 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Haakdoringweg 1, Sterkrivier, 0630, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R14 025
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R14 025
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Haakdoringweg 1, Sterkrivier, 0630, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35af7ce9f84c67c0bed778bb68e3f18c3f9e9c8f79f279d03dbd639ef7da2c83648f9fbd4e967a76fcdd1fb41db4b48a893a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 025 per nag (plek vir 6) 1 Haakdoring Road Sterkrivier 0630 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.213289204729 28.731968696832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem