+16
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë.

Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste en is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ingerig. Die dubbelslaapkamers het elkeen 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenhede het elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die karavaanpark bied 15 staanplekke met kragpunte en ablusiegeriewe.

Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, DStv met sekere kanale, tee- en koffiegeriewe en beskutte parkeerplek in. Verder is daar ook 'n braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe en 'n paar restaurante op die perseel.

Doendinge in die area sluit in: stap, visvang, seilplankry, bergfiets en gholf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 330 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker en rustig. Het geen probleme gehad nie en die diens was goed. Ek het nou al 'n paar keer hier gebly en sal vir seker weer. Dit is ...
Sien meer
Jan 2026
Retha P
Saam met vriende
5.0
Veilige parkering, gerieflike verblyf. Skoon, gerieflik, binne loopafstand van restaurante.
Jan 2026
Anel V
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful and clean! Beautiful, and clean!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Marinda K
Gesin met klein kinders
5.0
Short and sweet. Short and sweet was clean, slept well and comfortable, close to food, nice view, and the TV has lots of channels to wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Rene M
5.0
Rustige atmosfeer kon ons ons batterye herlaai. Ons het lekker gebly en was heerlik. Koffie was nie genoeg vir 3 nie, maar nie te veel nie. Dankie vir...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 330

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Mountainview Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0e85f10300bbb9977b4bd796aec715ed1c9c892a0ed121447737a6c4eea400f032c969c0c160ce058cdb7faee7a6e57362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 330 5 1 5 Warden Street Bergview Complex 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.254966070759 29.115983359516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang