Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Vryheid

Mpofini Game Lodge and Restaurant

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Christine J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Die verblyf is gerieflik, die gasvrou 'n superster en die omgewing pragtig. Dis was 'n heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike kuier in die pragtige natuur. Ons is baie gasvry ontvang in die pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie netjies en alles wat nodig is vir verblyf. Pragtige omgewing. Baie rustig met die kameelperde wat jou vroegoggend groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Fantastic stay, would recommend it to everyone in a heartbeat. My stay was fantastic. The location is stunning, conveniently close to Vryheid, while still being in the African bush. The staff were very friendly and accommodating, phoning to make sure that I was safe driving there in the rain and even bringing my breakfast to my room from the restaurant so that I wouldn't have to walk in the rain (and this was without me even asking!). The food was great and I had a nice view of some giraffes browsing in the valley below. The only reason that I did not give this five stars for location was because in my room there wasn't mobile signal, but apart from that I cannot fault it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zonika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Breathtaking. We had a very nice time there, in a wooden cabin in the bush, nice view and we absolutely loved it. The view is amazing and you can see the wildlife; the air is fresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2025

Redelik. Die restaurant was toe so ons het nie die aand kos kon kry nie. Ons moes ongelukkig al die pad terugry dorp toe vir aandete. Daar was ook nie melk of suiker in die kamer nie, slegs koffie. Verder is dit baie netjies en skoon en in 'n rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Joseph O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2025

Teleurstellend. - Die houthut eenheid het 'n pragtige en besondere uitsig oor die vallei. Die een slaapkamer het al drie nagte baie steurende geluide vanaf die plafon gehad (muise of rotte wat tussen die plafon en die sinkplaat besig was). Ons het die eienaar daarvan in kennis gestel, maar daar is nie oplossings aangebied nie. Ons moes vra dat hulle talle gifbakkies uit die eenheid verwyder, wat hulle gedoen het. Die een badkamervenstertjie het afgewaai, en hulle het die gaping daadwerklik en spoedig kom toemaak. Daar is twee keer die een aand 'n oulike boswaaierstertmuis in die hoofslaapkamer betrap wat probeer het om haselneutsjokolade weg te dra. Die masjiengeluide vanaf die myn langs die wildsplaas was op tye steurend gewees.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sifundo S
1 nag
5.0
Jul 2024

Quiet and peaceful. Amazing place. Our stay was nice and peaceful. What a great location for an outing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henson F
1 nag
4.2
Jun 2024

Lekke. Dankie vir die kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OqBm9Qa6AUwaj2mTfDVEBH0ieC4imF0b08Nnwbcghoe2iyS1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off the R34 Mpofini Game Lodge 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.806988291818 30.847066559525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang