Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrakes Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Vyver-straat 101, Odendaalsrus, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mrakes Gastehuis is in Van der Vyver-straat in Odendaalsrus geleë, en gee nuwe betekenis aan ware Afrika-gasvryheid. Dit word deur 'n toegewyde eggenote-span bestuur en is uniek in styl en eerste in sy klas in dienslewering. Ons bied gerieflike verblyf teen bekostigbare tariewe in 'n veilige en vriendelike omgewing. Die gastehuis is ideaal geleë vir besoekers en toeriste op reis deur die Lejweleputswa-streek van die Vrystaat.

Verblyf word aangebied in 6 ruim gastekamers waarvan 1 'n gesinseenheid is. Twee van die drie kamers in die hoofhuis het hul eie badkamers. Elke kamer is uniek versier en het ook 'n TV met DStv, 'n yskassie en bied uitstekende veiligheid en sekuriteit, sowel as veilige toesluitparkeerplek.

Ontbyt word in die sonnige eetarea bedien en ander maaltye is beskikbaar op versoek. Gaste kan gerus die braaigeriewe benut of ons beroemde afval op die proef stel! Die eetarea kan ook gebruik word vir klein konferensies, met sitplek vir 30 afgevaardigdes. Alle konferensie-toerusting is beskikbaar en gaste word versoek om enige spesiale behoeftes met ons te bespreek.

Mrakes Gastehuis is die ideale venue vir kleiner funksies en feesvieringe en is in hoë aanvraag.

Kenmerke

Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 2 resensies vir Mrakes Guest House
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.4/5

Emisang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 9

Ligging

  • Van der Vyver-straat 101, Odendaalsrus, 9460, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Vyver-straat 101, Odendaalsrus, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce6d51785dfb708945617e7449fd7d7c393531e40fb927a5d660efeebfbbfe6964408b6ba4e52fd4ae845c444d532b9fba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 2 101 Van der Vyver Odendaalsrus 9460 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.87818 26.685879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem