2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Môregroet is 'n selfsorgwoonstel in Kuruman, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, wat vir sy natuurskoon en die Oog van Kuruman bekend is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste, en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi. Die woonstel gebruik sonkrag.
Gaste kan die braai-area voor die woonstel benut.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Môregroet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang