+18

Môregroet

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Môregroet is 'n selfsorgwoonstel in Kuruman, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, wat vir sy natuurskoon en die Oog van Kuruman bekend is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste, en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi. Die woonstel gebruik sonkrag.

Gaste kan die braai-area voor die woonstel benut.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martiens J
Saam met lewensmaat
5.0
Vir seker 1 van die mooier gasteplekkies wat ons al besoek het! Wat 'n pragtige plekkie, 'n moet vir enige iemand wat deur Kuruman reis en slaapplek s...
Sien meer
Nov 2025
Salome B
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Baie pragtig en rustig. Dekor uitmuntend.
Nov 2025
Wiets V
Saam met lewensmaat
5.0
Positief. Goeie waarde vir geld. Was 'n goeie ervaring. Veral met die diere wat ook daar bly.
Okt 2025
Heidi L
Besigheidsreis
5.0
It's home away from home while travelling for business. Môregroet ticks all the boxes. This tastefully furnished apartment has everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Renier L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gemaklik. Die plekkie was skoon, ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Die hond w...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Môregroet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36f76d99bbc30e6709495b9273679e49c1153a68a3297e0b7f422061faed89d8b170627b04e16d1608a9ca68d727e676fa71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Ranonkel Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.440304955328 23.437725214716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang