MRLTH Luxury Safari Villa
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 167 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
MRLTH Luxury Safari Villa bied ontspannende, luukse verblyf in die middel van die bosveld in Marlothpark Privaat Wildreservaat in Mpumalanga waar gaste verskeie aktiwiteite kan geniet.
Die verblyf beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging en daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n buitebad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die villa het 'n oopplan-kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, oond, mikrogolfoond en ysmasjien toegerus is. Die verblyf het 'n alarmstelsel en WiFi is ook beskikbaar. Verder is daar 'n omsetter en 'n JoJo-watertenk wat verseker dat water en elektrisiteit beskikbaar is.
Gaste kan by die swembad ontspan of die spesiale Kameelperd-voertoring wat die unieke geleentheid bied om met vrylopende kameelperde te verkeer, besoek. Verder kan gaste sebras wat by die privaat poel drink, sien of die uitkyktoring met gemaklike sitplek geniet. Die verblyf het ook 'n boma-area met 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thies Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 167 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink MRLTH Luxury Safari Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
167 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang