Bloubergstrand Akkommodasie by Mt Bijoux | LekkeSlaap
+29

Mt Bijoux

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Mt Bijoux
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christien V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, gasvry, vriendelik en gemaklik!

Mt Bijoux het ons met ope arms verwelkom en ons dadelik tuis laat voel! Die ontbyt is uit die boonste rakke en slaapfasiliteite is puik! Kamers word elke dag vir jou skoongemaak! Personeel is 24-uur beskikbaar. Ons sal definitief weer gebruik maak van Mt Bijoux! Dankie vir al julle moeite en liefde tydens ons verblyf!

Mt Bijoux's terugvoer

Ongelooflik baie dankie vir u resensie. Ons hoop en vertrou dat u sommer vining weer sal kom inloer!!

Mt Bijoux
Verna V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer baie netjies. Ontvangs vriendelik en gasvry.

Naby alles. Ontbyt was fantasties!

Mt Bijoux's terugvoer

Baie dankie vir u resensie en mooi woorde. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Mt Bijoux
Vanaf R917
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R917
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R917
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdskR7ibDVMcF7ZFtah2TLavCVaMrLjHUEmXk9txthQEd6Ygks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R917  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 4 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.802549 18.461863
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za