Muchenje River Lodge
- Kapasiteit: 59 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Muchenje River Lodge is op die oewer van die Zambezi-river naby Katima Mulilo geleë, op die grens tussen Namibië en Zambië.
Verblyf word in 4 selfsorg-houthuise op stelte gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het.
Die selfsorg-eenhede het elk 2 enkelbeddens, Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is op die ommuurde stoep geleë en het 'n gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n dek met 'n Weber-braai en stoepmeubels.
Vyf kampeerplekke is ook beskikbaar wat elk 'n kragpunt, braaigeriewe en 'n opwasarea het. Die kampeerplekke maak gebruik van 3 ablusieblokke met storte, toilette en wasbakke.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Beskikbare aktiwiteite teen 'n ekstra koste sluit in skemerkelkie-vaarte vir natuurliefhebbers wat krokodille, seekoeie en die ongelooflike voëllewe in die omgewing kan afneem en visvanguitstappies met 'n ervare gids.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Amy Lane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Gaste dink Muchenje River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 59 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi