LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Dullstroom

Muddlers Minnow

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Niel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Enjoyed our stay. Enjoyed our stay and will visit again. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Relaxing and private, just lovely. Just the perfect mid-week getaway, peaceful and homely and ideal for getting away and relaxing. Craig was super, and the dogs made our stay that much more enjoyable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

We had a lovely weekend away! The accommodation was great and had everything we needed. Our host was welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2026

Ons het 'n heerlik kon ontspan by Mullers Minnow. Die kothuis was heel gemaklik en noodsaaklik ingerig vir ons paar aande se verblyf. Die gasheer is ook baie vriendelik en hulpvaardig, en hy het ons sonder om te skroom gehelp toe dit nodig was om op sy knoppie te druk. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Erich P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, ontspanne, troeteldiervriendelik! Heerlik gekuier en ontspan. Baie gerieflike selfsorgeenheid met groot stoep en lieflike grasperk! Baie vriendelike en behulpsame gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Cosy and comfortable. It was easygoing, comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker gewees. Baie lekker gebly en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ina D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Teleurstellend. Nee. Plekkie baie verwaardeloos asook tuine om cottage slordig en vuil. Cottage nie baie skoon nie veral teels in stort teen muur is vuil en grillerig. Gordyne nie baie skoon en mure en sealing vrek vuil en sealing by kaggel besig om te sak. Beddegoed is oud en kan gerus vervang word. . Plek binne lyk gladnie soos op fotos nie. Geen instandhouding word gedoen. Fotos stel n mooi cosy plekkie voor maar dis die teenoorgestelde. . Kannie glo lekkerslaap bemark valse advertensie nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Erf 442 Taute Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHs7M4aNdEYwu2VeIsqm1IC0ye8ktDv4DTlfc8xuNVYliViKGuA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 Erf 442 Taute Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.414269321745 30.098640471697

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang