Kaap Karoo Akkommodasie by MuggefonteinKaroo | LekkeSlaap
+15
+15

MuggefonteinKaroo

6 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein , Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. Hier kan jy die hartlike gasvryheid van die Karoo verwag, asook die rustigheid en veiligheid van die Karoo. Die sterbelaaide hemelruim sal verseker dat jy 'n unieke ervaring hier sal hê.

Selfsorg-akkommodasie word voorsien in 'n ruim plaashuis met 3 slaapkamers. Die huis kan 8 mense akkommodeer. Dit is die ideale wegbreek vir 'n groep vriende of vir 'n gesin wat 'n rustige uitstappie verlang. Die huis het 2 badkamers en 'n buitestort met warm water. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, 'n ketel en 'n broodrooster. In die leefarea is daar 'n enkelbed. Buite is daar 'n groot braai-area en plonspoel.

Beddegoed, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. Koffie, tee en tuisgebakte beskuit word voorsien. Ontbyt, vars plaasbrood en braai-pakkies is beskikbaar op aanvraag en teen 'n addisionele koste.

Ervaar die ware plaaslewe met 'n wye verskeidenheid doendinge, wat strek van voëlkyk tot stap langs die groot dam.

Slaapplek

’n Bespreking by MuggefonteinKaroo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir MuggefonteinKaroo
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Muggefontein , Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Gaste dink MuggefonteinKaroo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein , Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MDU5N2FjLTJkNTYtNDlhMC04ZDQzLTI3MGZlZDY5NmJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 8 persone) 6 5 1 5 Muggefontein Fraserburg 6960 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -32.294722222222 21.655555555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za