LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Muizenberg Guestique | LekkeSlaap
+17

Muizenberg Guestique

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8 , Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Muizenberg Guestique is gebou met Tafelberg-sandsteen en is in die hartjie van Muizenberg. Dié gastehuis is net 300 m vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner.

Daar is 3 stylvolle suites en elke suite het 'n en suite-badkamer. Elke suite het ook 'n platskerm-TV, WiFi en 'n kluis waarin 'n skootrekenaar kan pas.

Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel. Die kuns, meubels en dekor word uitgestal en is ook te koop.

Muizenberg se strand is gewild vir branderplankry, vlieërbranderry en landseil. Ander doendinge sluit bootvaarte, seil, kanovaar en voëlkyk in. Die Geskiedkundige Myl bied ook verskeie museums, soos Het Posthuys, Rhodes Cottage en die Slag van Muizenberg.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Muizenberg Guestique
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hollandweg 8 , Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muizenberg Guestique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8 , Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYWIwMTJmLTE1ZmItNDQxYi04NGZlLTYyMDFmMjA4MDYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 8 Holland Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.103798 18.470255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!