Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Grove Farmstay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Mulberry Grove Farmstay
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ralph L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph L
Gesin met tieners

'n Heerlike plek om te ontspan na 'n lang reis.

Dit was die perfekte oornagplekkie oppad see toe. Mulberry Grove is in 'n pragtige area geleë en die plaas self bring baie nostalgie terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C
Gesin met tieners

Stilte, rus en vrede - presies wat ons nodig gehad het na 'n besige jaar.

Dit was 'n heerlike wegbreek en oorslaappunt tussen Gauteng en die Tuinroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die skoon huis en beddegoed.

Ek het effens verwaarloosheid bespeur in en om die cottage, soos die braaiplek, blinders, badkamers, deure en vensters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies. Goed ingerig..

Gaan vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met tieners

Dit was 'n oornagstop op pad Gauteng toe.

Ons het 21:30 daar aangeklop tydens beurtkrag maar maklik kon regkom met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J
Saam met vriende

Baie Lekker.

Baie vriendelike mense, lekker plek om te stap en fiets te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Saam met vriende

Vinnige wegbreek.

Ons het heerlik gekuier op die plaas. Die huis was gerieflik en die braaiplek lekker beskut. Die plaashonde was n groot genot, wou hulle inlaai huis toe. Ons sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier in die skoon plaaslug.

Die mooi ou plaashuis was skoon en netjies met al die nodige geriewe. Ons het lekker gebraai met doringhout en tot laat gekuier. Ons gasvrou, Elize, het 'n paar keer gebel om seker te maak ons is op die regte pad. Sy het ook moeite gedoen om te verseker dat ons alles het wat ons nodig sou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Gesin met tieners

It was a wonderful stay.

The house has so much history and renovated so modernly. The only thing I did not like is the flies. Inside the house you are protected because there are shields on the doors, but if you want to braai outside it becomes overwhelming. The resident dogs are gorgeous, and overall we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Gesin met klein kinders

Perfect stop over after a long day's drive.

This cottage was the perfect stop over after a long day's drive. The farm gave the children space to run and get rid of energy and the house had everything we needed. Comfortable beds and very quiet at night. Lovely place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Enkelreisiger

'n Heerlike, rustige plaaskuier met gasvrye mense en heerlike kos!

Die plaas is naby die hoofweg en die grondpad is in 'n goeie toestand. Die ligging is perfek vir reisigers van Gauteng op pad na die Oos-Kaapse kusdorpe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus R
Saam met vriende

Sien sterre.

Ons het heerlik gekuier by Mulberry Grove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anca S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anca S
Saam met vriende

Rustig en veilig.

Wat 'n lekker verassing na die lang pad. Ons het heerlik gerus en sal definitief dit ons volgende stop maak op pad Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Gesin met klein kinders

Great place for stop over with family and young children.

Lovely stay en route to Port Alfred.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Lekker ontspanne plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel.

Dit was wonderlik om in so 'n heerlike plek te kon bly die oomblik toe Covid ons toelaat om in ons eie provinsie te reis. As jy lus is vir 'n wegbreek en verblyf op 'n pragtige plaas is dit net die plek. Baie dankie, Elize, vir jul gasvryheid, julle sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mulberry Grove Farmstay se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap. Julle is sulke lekker gaste om te hè.

Mulberry Grove Farmstay
Michelle B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Enkelreisiger

Mulberry Grove Farm stay is a complete delight to the soul and the senses.

Mulberry Grove Farm stay was a complete delight. The cottage was clean and comfortable, with lovely hot water, good beds, comfortable seating areas, and a well-equipped kitchen. The farm setting is wonderful, with the smells and sounds of the farm animals. Elize and her young welcoming committee are excellent hosts who care that every little detail is in order. Do not miss this opportunity to unwind and re-charge at Mulberry Grove Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mulberry Grove Farmstay se terugvoer

Thanks Michelle for the lovely compliments it means alot. Thanks for being great guests. Come visit soon...

Mulberry Grove Farmstay
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry Grove Plaas, Langs die N10, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcEwVp3ORIL8cb0Nk7qTj90XeG7G1ajyUZjqmBwrxkQSQtYyCmB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Mulberry Grove Farm Off the N10 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.92002696174 25.386099189508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem