LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Muller House Gasteplaas | LekkeSlaap
+9

Muller House Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N3, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Muller House Gasteplaas is op ’n plaas naby die Oos-Vrystaatse dorpies Villiers en Warden en bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende.

Hierdie plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en bied verblyf aan tot 8 gaste op ’n keer. Elke kamer beskik oor ’n dubbelbed en daar is 2 badkamers, elk met ’n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gerieflike sitplek en daar is ’n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam hulle etes kan geniet. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe, sowel as ’n swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die plaasdam is volop met voëllewe en doendinge op die plaas sluit visvang, voetslaan en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Muller House Gasteplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N3, Vrede, 9835, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N3, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8f784e506068e180b1f05571407686f9defe2890ca24e86421686a4d305f87eabad1773ce6aef573e8d60d2c556a22c1a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag, vir 8 mense N3 Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.588997288239 28.789770612868
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!