2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fairway Road, St Michael's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Muthaiga House is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in St Michael's on Sea. Dit is stapafstand vanaf die strand en net 'n kort entjie se ry na restaurante en winkelsentrums.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het hul eie balkon wat 'n uitsig oor die eienaar se swembad het en hulle kan ook hier swem. Die eiendom het sonpanele en 'n omsetter wat tydens beurtkrag krag voorsien. Die verblyf ondervind ook geen waterprobleme nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Fairway Road, St Michael's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Muthaiga House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fairway Road, St Michael's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang